Latest
1939-Die hamer en spykers van die laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1939-Briers Uys
Author/Artist: Briers Uys
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1936-Historiese en bybelse grondslae van die Laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1936-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1941-Die geheimenis van jou roeping en jou teenstander, jou hoogste roeping en jou diepste wond (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1941-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Harmongemeente, Alberton 6 Sept 2017
R80.00

1937-Die ruimte in my broer se oog (Audio Download, Afrikaans)

1937-Die ruimte in my broer se oog (Audio Download, Afrikaans)
Author/Artist: Liani Reynolds
Product Code: Download, Afr - 1937-Liani Reynolds
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
Availability: In Stock
Price: R80.00
Qty:  
   - OR -   

1937-Die ruimte in my broer se oog (Audio Download, Afrikaans)

Liani Reynolds

Die plek waar genade bly, is in jou broer 'n oog. In Hebreeus word dit beskryf as 'n tydelike rusplek in 'n tent. In hierdie lering word daar gekyk na hoe die ruimte wat ons aan ons binnekant verbreed vir 'n broer soos die beloofde land raak waarbinne daardie broer genade ontvang om sy reuse tegemoet te gaan. Daar word ook gekyk na die simboliek van die versoendeksel bo-op die ark van getuienis en hoe dit korreleer met hierdie genade wat as't ware JOU broer se saad toemaak sodat hy nie meer aan sy swak plek geken word nie.

Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017

1937-Die ruimte in my broer se oog (Audio Download, Afrikaans); 42:34; Liani Reynolds; Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017; 4,9 MB

 

 

Write a review

Your Name:


Your Review: Note: HTML is not translated!

Rating: Bad           Good

Enter the code in the box below:



Tags: ruimte, broer, oog


Copyright © 2017 ElijahAfrica Direct. All rights Reserved