Latest
1939-Die hamer en spykers van die laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1939-Briers Uys
Author/Artist: Briers Uys
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1936-Historiese en bybelse grondslae van die Laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1936-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1941-Die geheimenis van jou roeping en jou teenstander, jou hoogste roeping en jou diepste wond (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1941-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Harmongemeente, Alberton 6 Sept 2017
R80.00

Manna-19 Dag 276-290, Voorgelees deur Jan & Isabeau du Toit (Audio Download, Afrikaans)

Manna-19 Dag 276-290,  Voorgelees deur Jan & Isabeau du Toit (Audio Download, Afrikaans)
Author/Artist: Tom Gouws / Jan & Isabeau du Toit
Product Code: Download, Afr - M019-Tom Gouws / Jan & Isabeau du Toit
Location: Manna Voorlesing
Availability: In Stock
Price: R80.00
Qty:  
   - OR -   

Die Israeliete het in die woestyn elke dag getrou 'n porsie gekry. Ons weet alhoewel dit “brood van die engele” (Ps 78:25) genoem is, dit eintlik ‘n heenwysing was na Christus as die Brood van die lewe wat Homself uitgedeel het (Joh 6:33-35) aan dié onderweg na die Land van Belofte. Maar dis die daaglikse porsie daarvan, die: “Gee ons ons daaglikse brood” (Mat 6:11) wat hier voorop staan. Met hierdie kernagtige leringe kry jy by wyse van spreke'n porsie Christus op 'n daaglikse basis in, en as dit soos ‘n spyker in die geestelike realm vasgeslaan word (Pred 12:11), “fastened as a nail in a sure place” (Isaiah 22:23), kan ons ons roeping en verkiesing verseker só vasmaak. (2 Pet 1:10). 

Manna-19 Dag 276-290 Voorgelees deur Jan & Isabeau du Toit. (Audio Download, Afr) 9,1 MB 1:18:22 Tom Gouws / Jan & Isabeau du Toit

Write a review

Your Name:


Your Review: Note: HTML is not translated!

Rating: Bad           Good

Enter the code in the box below:





Copyright © 2018 ElijahAfrica Direct. All rights Reserved