Latest
1939-Die hamer en spykers van die laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1939-Briers Uys
Author/Artist: Briers Uys
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1936-Historiese en bybelse grondslae van die Laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1936-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1941-Die geheimenis van jou roeping en jou teenstander, jou hoogste roeping en jou diepste wond (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1941-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Harmongemeente, Alberton 6 Sept 2017
R80.00

1797-Opstanding van die dode en die ewige oordeel (Audio Download, Afrikaans)

1797-Opstanding van die dode en die ewige oordeel (Audio Download, Afrikaans)
Author/Artist: Briers Uys
Product Code: Download, Afr - 1797-Briers Uys
Location: Konvensie, Gauteng, 8-10 Mei 2015
Availability: In Stock
Price: R80.00
Qty:  
   - OR -   

1797-Opstanding van die dode en die ewige oordeel (Audio Download, Afrikaans)

Briers Uys

In hierdie lering ondersoek ons die oordeeI, maar veral die opstanding van die dode. Ons weet dat in Adam ons almal sekerlik “gesterf” het. Ons almal het dus nodig om uit die dood op te staan. Wanneer jy in jou roeping in Christus opstaan, het jy oorgegaan van die dood na die lewe, en het deel aan die “eerste opstanding” (Op 20:5,6). Maar wat van diegene wat nie in hul roeping in Christus opgestaan het nie? Hoe Iyk hulle opstanding? Waar word hulle bewaar tot op die dag van Sy verskyning? Hierdie lering ondersoek bogenoemde vrae, en bring troos en bemoediging aan ons met geliefdes wat gesterf het, voordat hulle die volheid van hul roeping In Christus ontdek het.

Konvensie, Gauteng, 8-10 Mei 2015

 

1797-Opstanding van die dode en die ewige oordeel (Audio Download, Afrikaans); 7 MB; 1:00:45; Briers Uys; Konvensie, Gauteng, 8-10 Mei 2015

 

 

 

 

Write a review

Your Name:


Your Review: Note: HTML is not translated!

Rating: Bad           Good

Enter the code in the box below:





Copyright © 2018 ElijahAfrica Direct. All rights Reserved