Latest
1939-Die hamer en spykers van die laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1939-Briers Uys
Author/Artist: Briers Uys
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1936-Historiese en bybelse grondslae van die Laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1936-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1941-Die geheimenis van jou roeping en jou teenstander, jou hoogste roeping en jou diepste wond (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1941-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Harmongemeente, Alberton 6 Sept 2017
R80.00

1613-Worstel met ‘Offence’. Die struikelblok binne jouself teen volwassewording / Worstel met jou minderwaardigheid/meerderwaardigheid (Audio Download, Afrikaans)

1613-Worstel met ‘Offence’. Die struikelblok binne jouself teen volwassewording / Worstel met jou minderwaardigheid/meerderwaardigheid (Audio Download, Afrikaans)
Author/Artist: Reon Visser, Rikus Schutte
Product Code: Download, Afr - 1613-Reon Visser, Rikus Schutte
Location: Mannekamp, 26-28 Julie 2013
Availability: In Stock
Price: R80.00
Qty:  
   - OR -   

Lering 1: Christus die bousteen waaroor ons so dikwels struikel, is die bousteen tot volwassenheid. Rom 8:12-16 – Message vertaling. Onthou daar is “Things to do and places to go!”

Lering 2: In die lering word die dinamika van selfbeeld en minder/meerderwaardigheid as ‘n uitvloeisel daarvan bespreek. Daar word ook gekyk na die gevare van dit waaraan jy jouself meet en gelykvormig aan word. Die onwankelbare mates van God se meetsnoer en die sleutels tot Godsbeeld en waardigheid word bespreek.

 

1613-Worstel met ‘Offence’. Die struikelblok binne jouself teen volwassewording / Worstel met jou minderwaardigheid/meerderwaardigheid, 51:48, 6.1 MB, Reon Visser, Rikus Schutte, Mannekamp, 26-28 Julie 2013 (Audio Download, Afrikaans)

 

 

Write a review

Your Name:


Your Review: Note: HTML is not translated!

Rating: Bad           Good

Enter the code in the box below:





Copyright © 2018 ElijahAfrica Direct. All rights Reserved