Latest
1939-Die hamer en spykers van die laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1939-Briers Uys
Author/Artist: Briers Uys
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1936-Historiese en bybelse grondslae van die Laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1936-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1941-Die geheimenis van jou roeping en jou teenstander, jou hoogste roeping en jou diepste wond (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1941-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Harmongemeente, Alberton 6 Sept 2017
R80.00

1099-1100-1-2-3-Om die Aarde te Beërwe / Die Hemel is nie ‘n Ruimte nie / Hemel - Plek v God se Troon / Ons Gaan toe Nooit Hemel toe Nie! / Wat Gebeur as Mens Sterf?(5CD stel) (Audio Download, Afrikaans)

1099-1100-1-2-3-Om die Aarde te Beërwe / Die Hemel is nie ‘n Ruimte nie / Hemel - Plek v God se Troon / Ons Gaan toe Nooit Hemel toe Nie! / Wat Gebeur as Mens Sterf?(5CD stel) (Audio Download, Afrikaans)
Author/Artist: *Tom Gouws
Product Code: Download, Afr - 1099-1100-1-2-3-Tom Gouws
Availability: In Stock
Price: R270.00
Qty:  
   - OR -   

1099-1100-1-2-3-Om die Aarde te Beërwe / Die Hemel is nie ‘n Ruimte nie / Hemel - Plek v God se Troon / Ons Gaan toe Nooit Hemel toe Nie! / Wat Gebeur as Mens Sterf?(5CD stel) (Audio Download, Afrikaans)

Tom Gouws

2007

1.Eskatologie: Leer vd eindtyd - escato=dit wat eindig

logie dit wat geskryf /gespreek is

scatologie=leer vd uitwerpsels - dit wat in die geheim uitgewerp word. Die eindtydleer werk met baie versinsels wat daarop gerig is om jou ore te streel

2. Mense word dikwels mislei met die klassieke vraag

“Waarheen gaan jy as jy vanaand sterf?” want niemand gaan ooit hemel toe nie.Daar is heavenly places waartoe jy alleenlik toegang verkry deur die wysheid van God en nie deur natuurlike wysheid nie. Dies

3. Jy erf nie die hemel nie

jy erf Christus. Daar is 'n duidelike historiese gang buite tyd. In die voortyd was alles in God maw Hy het heerskappy gehad

4. Alvorens die Geesmens tot volle grootte kan kom moet sy manier van dink oor wie Christus is en sy konsep van hemel verander. As jy in Christus is

is jy nuwe aarde. Alle ou dinge het verbygegaan. Alles uit vlees gaan weg

net gees bly. (1 Kon 8:27) “Ky

5 (Pred 9:5) “Want die lewendes weet hulle moet sterwe

maar die dooies weet glad niks nie…” Waarheen gaan die gees? (Pred 12:5-6) Jy moet ‘n keuse maak of jy religion wil bedryf of as geesmens wil beweeg

1099-1100-1-2-3-Om die Aarde te Beërwe / Die Hemel is nie ‘n Ruimte nie / Hemel - Plek v God se Troon / Ons Gaan toe Nooit Hemel toe Nie! / Wat Gebeur as Mens Sterf? (5CD stel) (Audio Download, Afrikaans); 35,7 MB; 5:10:35; Tom Gouws;

 

 

Write a review

Your Name:


Your Review: Note: HTML is not translated!

Rating: Bad           Good

Enter the code in the box below:





Copyright © 2018 ElijahAfrica Direct. All rights Reserved