Latest
1939-Die hamer en spykers van die laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1939-Briers Uys
Author/Artist: Briers Uys
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1936-Historiese en bybelse grondslae van die Laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1936-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1941-Die geheimenis van jou roeping en jou teenstander, jou hoogste roeping en jou diepste wond (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1941-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Harmongemeente, Alberton 6 Sept 2017
R80.00

1584-Koningskroon tot Doringkroon / Het jy jou identiteit as vrou vasgemaak of is jy slegs die produk van ander se verwagtings? (Audio Download, Afrikaans)

1584-Koningskroon tot Doringkroon / Het jy jou identiteit as vrou vasgemaak of is jy slegs die produk van ander se verwagtings? (Audio Download, Afrikaans)
Author/Artist: Karin Reynolds / Marina Rheeders
Product Code: Download, Afr - 1584-Karin Reynolds / Marina Rheeders
Location: Vrouekamp 8-10 Maart 2013
Availability: In Stock
Price: R80.00
Qty:  
   - OR -   

Lering 1: Die blink kroon van die wêreld is aansien, wat 'n selfverheffende uitkyk kweek. Selfvertroue wat 'n sekerheid is van my bekwaamheid en vaardighede. Maar die kroon moet wegbrand totdat daar 'n doringkroon gesindheid van selfverloëning gekweek is. Dis nie meer ek nie, maar God in my. Dit kry gestalte deur vuur, lydsaamheid en nederigheid wat jou die kroon van die lewe gee as jy die pad in vreugde kan volhard.

Lering 2: Om 'n verlengstuk of 'n sielslaaf van jou huweliksmaat, kinders of ander mense te wees is afgodediens! Het jy al geboorte gegee aan jou identiteit in Christus of probeer jy nog 'n vals identiteit in stand hou van dit wat jy dink ander mense se verwagtings van jou is. Moenie slawe van mense wees nie, julle is duur gekoop.

 

1584-Koningskroon tot Doringkroon / Het jy jou identiteit as vrou vasgemaak of is jy slegs die produk van ander se verwagtings?, 1:14:53, 8.7 MB, Karin Reynolds / Marina Rheeders, Vrouekamp 8-10 Maart 2013 (Audio Download, Afrikaans)

Write a review

Your Name:


Your Review: Note: HTML is not translated!

Rating: Bad           Good

Enter the code in the box below:





Copyright © 2018 ElijahAfrica Direct. All rights Reserved