Latest
1939-Die hamer en spykers van die laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1939-Briers Uys
Author/Artist: Briers Uys
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1936-Historiese en bybelse grondslae van die Laaste Reformasie (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1936-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Konvensie, Meulstroom 25-27 Aug 2017
R80.00
1941-Die geheimenis van jou roeping en jou teenstander, jou hoogste roeping en jou diepste wond (Audio Download, Afrikaans)
Model: Download, Afr - 1941-Tom Gouws
Author/Artist: *Tom Gouws
Location: Harmongemeente, Alberton 6 Sept 2017
R80.00

1435-Die gees van godsdiens en gekorrupteerde genade (Audio Download, Afr)

1435-Die gees van godsdiens en gekorrupteerde genade (Audio Download, Afr)
Author/Artist: Tom Gouws in gesprek met Este Geldenhuys, Radiokansel
Product Code: Download, Afr - 1435 - Tom Gouws
Location: Radiokansel 18 Okt 2011
Availability: In Stock
Price: R80.00
Qty:  
   - OR -   

Daar is bale geloofsgemeenskappe wat glo dat eenmaal gered altyd gered. Maar kan ek van God se genade verval? Kan ek my roeping verloor? Ons weet uit die Woord dat God genadig is, dat ons uit genade gered is, dat die genade oor ons kan vermeerder, dat ons met vrymoedigheid na Sy genadetroon kan kom, en dat ons in die genade kan veragter. Ons kan ook van die genade verval en jy kan - soos Simson, Salomo, die ryk jong man en Judas - jou roeping verloor. Maar die algemeenste probleem is dat gelowiges die genade van God korrupteer. Hierdie lering ondersoek die implikasies daarvan in die lig van die werking van die gees van godsdiens. Ons moet in die ritme van God se genade kom. " U sal opstaan, U oor Sion ontferm; want dit is tyd om hom genadig te wees, want die bestemde tyd het gekom." (Ps 102:13.)
Radiokansel 18 Okt 2011
 

1435-Die gees van godsdiens en gekorrupteerde genade (Audio Download, Afr);  6,9 MB; 1:00:15; Tom Gouws in gesprek met Esté Geldenhuys, Radiokansel; Radiokansel
 

Write a review

Your Name:


Your Review: Note: HTML is not translated!

Rating: Bad           Good

Enter the code in the box below:





Copyright © 2018 ElijahAfrica Direct. All rights Reserved